Logo
Windhoek Afrikaans Privaatskool

  Bus


Busdiens


Die WAP-busdiens tel leerlinge by die volgende punte op:


06:15           Wanderers
06:25           Baines (by die dokterspreekkamers)
06:35           Academia inkoopsentrum
06:40           Metro
06:45          Lolopark


In die middae is die roete in die omgekeerde volgorde.


* Indien u sou belangstel om van die busdiens gebruik te maak, moet die aansoek voltooi en na die skool teruggestuur word. Busfooie beloop N$700 per maand vir ‘n dubbelroete en N$500 per maand vir‘n enkelroete en sal van die ouer se skoolfondsrekening verhaal word.


Treintjie Skool

Nuutste Wapport


  Like ons op Facebook

Jaarbeplanner

KONTAK ONS

Tel: +264 (61) 244 219

Faks:+264 (61) 238 664


Vonkpos:

wap@wap.edu.na

Posbus 86564, Eros, Windhoek, Namibië

Drakensbergstraat 5, Windhoek, Eros


Treintjie Skool