Logo
Windhoek Afrikaans Privaatskool

 Klerewinkel & Skooldrag



Die WAP-klerewinkel is op die skoolterrein gevestig.

Venelee Coetzee is die klerewinkel-administrateur en Ruth Tjiriange is die klerewinkel-assistent.


Winkeltye


Ma - Do: 07:00 - 15:00

Vrydae: 07:00 - 13:30


Tel. no. 061 251 294

Aangepaste tye vir die begin van die jaar se aankope word altyd op School Communicator deurgegee.


Skooldrag


Hoërskool


Somer
Treintjie Skool
Dogters: Wit hemp met wapen
Vlootblou romp
Vlootblou sokkies
Das algemeen (Opsioneel )
Treintjie Skool
Seuns: Grys broek (kort/lank)
Wit hemp met wapen
Grys kort sokkies
Das algemeen (Opsioneel )
























Winter
Treintjie Skool
Dogters: Wit hemp met wapen
Vlootblou romp
Vlootblou sykouse
Geel serp (opsioneel)
Skooltrui
Baadjie
Treintjie Skool
Seuns:Grys Broek (Kort/Lank)
Wit Hemp met Wapen
Grys kort Sokkies
Baadjie
Geel serp (opsioneel)


























Sport
Treintjie Skool
Dogters & Seuns: LO-Drag
Sportbroek
Ondersteunershemp
Wit sportsokkies
Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Interhuis
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
























Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Interhuis
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Interhuis
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
























Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Sone atletiek
Sportbroek
Hoërskool atletiekhemp
Treintjie Skool
Dogters: Hokkie- en netbaldrag
Sportskort
Algemene sporthemp
Wit sportsokkies

























Treintjie Skool
Seuns: Hokkie vanaf 2de span
Sportbroek
Algemene Sporthemp
Blou en wit hokkiesokkies
Treintjie Skool
Seuns: Hokkie 1ste span
Hokkiebroek
Hokkiehemp
Geel en blou hokkiesokkies

























Treintjie Skool
Dogters: 1ste span netbal rok
Treintjie Skool
Seuns: Rugby 2de span
Rugbybroek
2de Span rugbyhemp
Blou en wit rugbysokkies

























Treintjie Skool
Seuns: Rugby 1ste span
1ste span rugbybroek
1ste span opwarmingshemp
Geel en blou rugbysokkies

Treintjie Skool
Seuns: Rugby 1ste span
1ste span rugbybroek
1ste span rugbytrui
Geel en blou rugbysokkies

























Laerskool

Somer
Treintjie Skool
Dogters: Geruite rokkie
Skoene met vlootblou sokkies is opsioneel vir Graad 1-5 en verpligtend Graad 6&7
Treintjie Skool
Seuns: Grys kortbroek
Grys hemp met wapen
Skoene met lang grys sokkies opsioneel vir Graad 1-5 en verpligtend Graad 6&7
























Winter
Treintjie Skool
Dogters: Geruite rokkie
"Bomberjacket"
Skooltrui
"Pullover"
Skoene met sykouse
Treintjie Skool
Seuns: Grys langbroek
Kort grys sokkies
Grys hemp met wapen
Blou serp
Skooltrui
Windbreker
Mag ook sweetpak dra
Treintjie Skool
Sweetpak
Ondersteunershemp
Blou serp (opsioneel)
Vir seuns asook dogters
Leerders kan ook somerdrag met sykouse, trui en windbreker dra.
Sport
Treintjie Skool
Dogters: LO Drag
Ondersteunershemp
Sportbroek
Swart tekkies met wit sportsokkies
Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Intherhuis atletiek
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
























Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Intherhuis atletiek
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
Treintjie Skool
Seuns & Dogters: Intherhuis atletiek
Sportbroek
Geel , wit of blou hemp
























Treintjie Skool
Dogters & Seuns : Sone Atletiek
Algemene sporthemp
Sportbroek
Treintjie Skool
Dogters: Hokkie/ Netbal
Algemene sporthemp
Sportskort
Treintjie Skool
Seuns : hokkie
Algemene sporthemp
Sportbroek
Treintjie Skool
Seuns: Rugby
Rugby oefenhemp
Rugbybroek
Treintjie Skool
Seuns : 0/9A Rugby
Rugbytrui
rugbybroek
Treintjie Skool
Seuns: 0/13A Rugby
Rugbytrui
Rugby broek
-->
Treintjie Skool

Jaarbeplanner


  Like ons op Facebook

KONTAK ONS

Tel: +264 (61) 244 219

Faks:+264 (61) 238 664


Vonkpos:

wap@wap.edu.na

Posbus 86564, Eros, Windhoek, Namibië

Drakensbergstraat 5, Windhoek, Eros


Treintjie Skool