Logo
Windhoek Afrikaans Privaatskool

 Koshuis



Die WAP-Koshuis is reg oorkant die skool by Drakensbergstraat 8.


Abie van Wyk en Tertia van Wyk is ons koshuisvader en moeder.


Losiesfooie vir 2017 beloop N$45 000 pj.
‘n Deposito van N$4 090 is betaalbaar vir nuwe inskrywings voor of op 30 November van die vorige jaar.
tot die koshuis te verseker.


Gereelde studietye word gevolg.


Gebalanseerde etes word bedien en vervoer na AffiesPark is vir ons koshuiskinders beskikbaar.


Geen koshuisleerlinge word gedurende naweke gehuisves nie. Uitsonderings kan met die skoolbestuur opgeneem word.


Treintjie Skool

Jaarbeplanner


  Like ons op Facebook

KONTAK ONS

Tel: +264 (61) 244 219

Faks:+264 (61) 238 664


Vonkpos:

wap@wap.edu.na

Posbus 86564, Eros, Windhoek, Namibië

Drakensbergstraat 5, Windhoek, Eros


Treintjie Skool