Logo

  Primere Skool Kultuur


Daar is talle geleenthede vir leerlinge om aan kultuuraktiwiteite deel te neem:


Kultuurskool
Kultuur Skool

Drie dae van vet pret! Ons is kreatief, klim en klouter, ry trein, kyk wild en swem na 'n warm dag.


Praatberaad
Windhoek Afrikaans Privaatskool

Dialoog tussen partye word spelenderwys opgevoer. Speech evening - Ons kan ook in Engels ons sê sê, al is ons Afrikaans.


Redenaars
Windhoek Afrikaans Privaatskool

Jaarlikse Praatberaad-aande, deelname aan Streeks- en Nasioale redenaarskompetisies


Entrepeneursdag vir graad 7's.

Uitreiking

Ons reik graag uit na minderbevoorregtes. Ons is betrokke by verskeie liefdadigheidsprojekte.


Ambassadeurs

Die graad-7 ambassadeurs is betrokke by talle projekte gedurende die jaar en samel gereeld ou klere en/of blikkieskos vir die behoeftiges in.

Hulle is elke jaar betrokke by:

• Bybelgenootskap muntlegging
• Huis Maerua


Treintjie Skool

Jaarbeplanner


  Like ons op Facebook

KONTAK ONS

Tel: +264 (61) 244 219

Faks:+264 (61) 238 664


Vonkpos:

wap@wap.edu.na

Posbus 86564, Eros, Windhoek, Namibië

Drakensbergstraat 5, Windhoek, Eros


Treintjie Skool