Logo
Windhoek Afrikaans Privaatskool

  Treintjieskool


Treintjie Pre-primêre skool is 'n informele skool, waar ons die wêreld op 'n speel-speel metode vir die kleuters ontsluit. Daar word onder andere gekonsentreer op emosionele, fisiese, sosiale en kognitiewe ontwikkeling.


Onderrig


Die skool bestaan uit sewe kleurvolle klasse:


Oranjeklas : Gr.000

Groenklas : Gr.000

Geelklas : Gr. 00

Rooiklas : Gr. 00

Turkooisklas : Gr. 0

Blouklas : Gr. 0

Persklas : Gr. 0


Gebalanseerde dagprogram


Ongeveer 13 temas word deurlopend deur die jaar aangebied soos onder andere:


• Myself

• My liggaam

• My familie

• My huis

• My skool

• My omgewing

• Diere

• Water

• Plante

• Geïntegreerde temas:

• Die weer

• Gesondheid

• Veiligheid

• Spesiale geleenthede


Aktiwiteite


• Ontluikende wiskunde

• Musiek en beweging

• Ontluikende geletterdheid: Stories, liedjies en rympies

• Bewegingspele

• Funda Fun oefeninge

• Mind Moves

• Skeppende aktiwiteite

• Snoepie

• Poppekas

• Buitespel onder toesig van bekwame personeel.

• Opvoedkundige uitstappies

• WAP Atletiek

• Pretdag

• Valentynsdag

• "Dragon Boat" - Treintjie se Tjiff-Tjaffspan

• Lanternloop

• Lenteloop

• Kleuterwoordfees

• Konsert


Buitemuurse aktiwiteite na-skool ure:


• Ballet

• Swemlesse

• Kindermusik

• Playball

• Dance Mouse

• Abacus wiskunde

• Hip-Hop

• Kuns

• Kiddisport

Treintjie Skool

Jaarbeplanner

  Like ons op Facebook

KONTAK ONS

Tel: +264 (61) 244 219

Faks:+264 (61) 238 664


Vonkpos:

wap@wap.edu.na

Posbus 86564, Eros, Windhoek, Namibië

Drakensbergstraat 5, Windhoek, Eros


Treintjie Skool