Junior Primêr:
Heelbreinonderrig – Leskomponente (nuwe stelsel geïmplimenteer sedert 2018)
1.Aandagwekker (Attention getter)
2.Maak kinders betrokke by die les deur hulle sintuie in te span (Brain engager)
3.Direkte onderrig deur onderwyser (Direct instruction)
4.Groepwerk of saamwerk (Collaborative learning) – vaslegging
5.Verskillende onderrigmetodes en tegnieke in les – Indirekte onderrig (Brain structure) – vaslegging
Akademiese Program – Junior Primêr:
Die akademiese program in die junior primêre afdeling bestaan hoofsaaklik uit 3 komponente, nl.:
- Lewensvaardighede – Kuns / Musiek / Omgewingsleer / Bybel.
• Geletterdheid – Skrif / Mondeling / Lees / Skryfvaardigheid / Engels: Writing and Listening
• Syfervaardigheid – Tel en Meet / Probleemoplossing / Getalbegrip
• Skaak vorm deel van die kurrikulum in graad 2 en 3. - Die res van die program is propvol leerpret.
Boffin-uitstalling
Leerlinge van graad 1-3 neem jaarliks aan ‘n Wetenskapuitstalling deel, waar hulle hul eie eksperimente beplan en uitstal.
GMO
Groot motoriese oefeninge
Akademiese program – Senior Primêr:
Die Namibiese leerplan, met verryking word gevolg.
Vakke wat aangebied word is:
Afrikaans
Engels
Wiskunde
Wetenskap
Sosiale Studies
EBW / Entrepreneurskap
Skaak (graad 4)
Kuns (graad 4 – 6)
Liggaamsopvoeding
Bybelonderrig/Jeugleiding/Toewyding
IEB gestandaardiseerde toetse word jaarliks deur alle graad 4-7 leerlinge geskryf.
Robotika word vir graad 4-leerlinge aangebied.
Kultuurskool:
Leeraktiwiteite – leer vind ook soms buite plaas.