Vorms

Aansoekvorm:

Laai gerus die aansoekvorm af en stuur die voltooide vorm na wap@wap.edu.na

Onthou om u kind se geboortesertifikaat aan te heg.

 
Die busbrief, koshuisaansoek en nasorgbrief kan ook gestuur word na wap@wap.edu.na