Treintjieskool

Treintjieskool Pre-primêre skool is ‘n informele skool, waar ons die wêreld op ‘n speel-speel metode vir die kleuters ontsluit. Daar word onder andere gekonsentreer op emosionele, fisiese, sosiale en kognitiewe ontwikkeling.

Onderrig

Graad: 000

Graad: 00

Graad: 0

Oranjeklas

Geelklas

Turkooisklas

Groenklas

Rooiklas

Blouklas

Persklas

Infrastruktuur as volg vir 2023:

Die skool bestaan uit sewe kleurvolle klaskamers met ‘n veilige, toegeruste speelterrein.

Onderrig as volg vir 2023:

Graad 000    3 – 4 jariges    Oranjeklas, Groenklas

Graad 00      4 – 5 jariges    Geel- en Rooiklasse

Graad 0        5 – 7 jariges    Blou-, Groen-, Pers- en Turkooisklas

Gebalanseerde dagprogram

Die leerstof en sillabus is gebaseer op die NIED Kurrikulum wat onder andere insluit:

Nege temas                                    

    1. Myself                                
    2. My liggaam                               
    3. My familie                            
    4. My huis
    5. My skool
    6. My gemeenskap
    7. Diere
    8. Water
    9. Plante
  1.  

Geïntegreerde temas

  • Die weer
  • Gesondheid
  • Veiligheid
  • Vervoer

Ekstra leerstof

  • Bybelonderrig
  • Ontluikende wiskunde
  • Omgewingsopvoeding
  • Opvoedkundige- en perseptuele ontwikkeling
  • Konkrete spel
  • Bewegingspele/buitespel onder toesig van bekwame personeel
  • Skeppende aktiwiteite
  • Musiek en beweging
  • Poppekas
  • Wysdag
  • Bak en brou
  • Opvoedkundige uit- en instappies

Spesiale geleenthede

  • Geskeduleerde oueraande
  • Gemeenskapsprojekte
  • Snoepie elke Vrydag
  • Somerfees
  • WAP interhuis
  • TS-Liefdag
  • TS-Kultuurdag
  • Wap “Dragonboat”
  • Oupa- en Oumadag
  • Ouerkuier te Affies
  • Kleuterwoordfees
  • Lenteloop
  • Karnavalpretdag
  • Nuwe kleuterverwelkoming
  • Christusfees
  • Konsert

Opsionele aktiwiteite

Kleuters kry die geleentheid om na Treintjieskool se dagprogram en op ekstra kostes deel te neem aand die volgende aktiwiteite:

  1. Karate
  2. Kiddie Sport
  3. Kinderkinetika
  4. Kindermusik
  5. Playball
  6. Swem
  7. Nasorgfasiliteite van Maandae tot Donderdae 13:00 tot 17:00