Die Namibiese leerplan, met verryking word gevolg.
Vakke wat aangebied word is:
• Afrikaans
• Engels
• Wiskunde
• Wetenskap
• Sosiale Studies
• EBW / Entrepreneurskap
•Skaak (graad 4)
• Kuns (graad 4-6)
• Liggaamsopvoeding
• Bybelonderrig/Jeugleiding/Toewyding
IEB gestandaardiseerde toetse word jaarliks deur alle graad 5-7-leerlinge geskryf.