Windhoek Afrikaanse Privaatskool
Treintjieskool
Treintjieskool Pre-primêre skool is ‘n informele skool, waar ons die wêreld op ‘n speel-speel metode vir die kleuters ontsluit. Daar word onder andere gekonsentreer op emosionele, fisiese, sosiale en kognitiewe ontwikkeling.
Ons beskik ook oor ‘n nasorgfasiliteit van Maandae tot Donderdae 13:00 tot 17:00.
Vir 2025 bestaan die skool bestaan uit 8 kleurvolle klaskamers met ‘n veilige, toegeruste speelterrein.
Peuterklas (2-3 jariges)
- Grys Olifantklas
3-4 jariges
- Oranjeklas
4-5 jariges
- Geelklas
- Rooiklas
6-7 jariges
- Blouklas
- Groenklas
- Persklas
- Turkooisklas

Skoolhoof: Phia Theron
Gebalanseerde dagprogram
Die leerstof en sillabus is gebaseer op die NIED kurrikulum wat onder andere insluit:
Nege temas en geintegreerde temas
Nege temas:
• Myself
• My liggaam
• My familie
• My huis
• My skool
• My gemeenskap
• Diere
• Water
• Plante
Ekstra leerstof
Ekstra leerstof:
• Bybelonderrig
• Ontluikende taalvaardighede
• Omgewingsopvoeding
• Opvoedkundige en perseptuele ontwikkeling
• Konkrete spel
• Bewegingspele/ buitespel onder toesig van bekwame personeel
• Skeppende aktiwiteite
• Musiek en beweging
• Poppekas
• Wysdag
• Bak en brou
• Opvoedkundige in- en uitstappies
• Audiblox
• Fundafun
Geïntegreerde temas:
• Die weer
• Gesondheid
• Veiligheid
• Vervoer
Spesiale geleenthede en opsionele aktiwiteite
Spesiale geleenthede
• Geskeduleerde oueraande
• Gemeenskapsprojekte
• Snoepie op Vrydae
• Somerfees
• Hindernis
• Interhuis atletiek
• TS-liefdag
• TS-kultuurdag
• WAP Dragonboat
• Oupa- en oumadag
• Winter lanternloop
• Familie braai
• Kleuterwoord- en talentfees
• Lenteloop
• Karnaval pretdag
• Nuwe kleuterverwelkoming
• Christusfees
• Konsert
Opsionele aktiwiteite
Kleuters kry die geleentheid om ná Treintjieskool se dagprogram, teen ekstra kostes, deel te neem aan die volgende aktiwiteite
• Timber minds
• Kiddie Sport
• Kinderkinetika
• Kidz@Music
• Playball
• Swem