WAP word DERTIG in 2025!

Ons vier dit sommer alreeds vroeg in die jaar met ons tweede AFFIEFEES. Dit beloof om
weereens ‘n samekoms te wees waar onnies, ouers, grootouers, vriende en leerlinge saam kan
kuier en lag.


Ons beplan ‘n spitbraai met genoeg vermaak vir klein tot groot.
Sien julle op 1 Februarie 2025 op Affiespark!

Jongste nuus